Fotos van ons kampsafari deur Botswana. Ons het alleen gereis to in die verste hoeke van Botswana en orals in die wildernis tussen wilde diere in 'n tent gekamp. Dit was 'n ervaring wat ons nooit sal vergeet nie.

Dit was veral die naggeluide wat nogal vreesaanjaend was. Soms het ons leeus gehoor brul, soms het die hiënas gehuil en soms was daar vreemde voetstappe om die tent... Die olifante het ons die bangste gemaak want hulle is werklik baie aggressief veral as hulle kleintjies het. Bobbejane het in die bome geslaap en nooit ophou skreeu omdat die jongetjies net nie kon ophou om te baklei nie.

Ons sal dit weer doen - volgende keer na die Okavango. Hierdie keer was die Okavango-area gesluit omdat die hele area onder water was na baie goeie reëns.

So 'n safari word sterk aanbeveel. Botswana is veel meer veiliger vir toeriste as Suid-Afrika.

metnwaentjieopsafariinbotswana_small.jpg waenetjieopgeslaandietenthetslaapplekboenondervir4pakplekenyskasinwaentjie_small.jpg kamppeerplekopdieoewervandiechoberivierindiechobewildtuin_small.jpg uitsigvanafonskampplek_small.jpg
kampplekrustigenalleenmetafentoenpaarkuiergaste_small.jpg onseerstekuiergasteseekoeieopdieoewervandiechoberivier_small.jpg nogkuiergaste_small.jpg nnuweintrekker_small.jpg
diesekuriteitswag_small.jpg sommigegastewilnetonsbadkamergebruik_small.jpg mammahetgesdatonsnouhuiswaartsmoetkeer_small.jpg wieisdiesterkste_small.jpg
aangenamekennis_small.jpg fredhetsommigeongenooidegastemetnkettieprobeerweghou_small.jpg baienuuskierig_small.jpg hierdielikkewaanwagvirbreakfast_small.jpg
ntroupantlilaccresredroller_small.jpg nvisarendkykofonsnienstukkievistespaarhetnie_small.jpg fredsekoslykaltelekkervirhierdieaasvol_small.jpg pappalangtoonopsyneswyfiesloseiersensoekandermansheelslim_small.jpg
Page:[1] [2]

Photo album created with Web Album Generator